Jamie Campbell Bower

Jamie Campbell Bower
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Metcalfe Campbell Bower
Geboorte 22 November 1988 (1988-11-22)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jamie Campbell Bower (gebore 22 November 1988) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sweeney Todd: The Demon Barber of Fleet Street (2007), RocknRolla (2008), The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 (2012), en The Mortal Instruments: City of Bones (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne